Korreltjie korreltjie sand Klippie gerol in my hand Klippie gesteek in my sak Word korreltjie klein en plat
Sonnetjie groot in die blou Ek maak me 'n ogie van jou Blink in my korreltjie klippie Dit is genoeg vir die rukkie Kindjie wat skreeu uit die skoot Niks in die wêreld is groot Stilletjies lag nou en praat Stilte in doodloopstraat
Wêreldjie ron en aardblau Korrletjie maak ek van jou Huidie met deur en twee skrefies Tuintjiemet blou madeliefies
Pyltjie geveer en verskiet Liefde verklein in die niet Timmerman bou aan 'n kis Ek maak my gereed vir die niks
Korreltjie klein is my woord Korreltjie niks is my dood
Compositores: Ingrid Jonker (SAMRO), Johannes Christiaan Mulder (SAMRO)Editores: Chameleon Publishing Cc (SAMRO), The Ingrid Jonker TrustECAD verificado obra #8442954 em 05/Jun/2024