Ek is my lewe lank op reis Ek volg die we van die twijfel Ek soek na wat ek nooit sal vind nie Want ek wil dwarsdeur die dood heen sing Ek wil probeer om iets te maak Ek wil nie breek nie, ek wil nie haat nie maar op soek na mooi woorde het die liefde my verloor
En ek is altijd maar oppad Altijd maar oppad Ek reis onrustig en onseker Tussen die liefde en die leegte
Dis nie n lewe om te deel nie En tog behoort my hart aan jou Maar laat my nie te veel beloof nie Want ek bly my droom getrou En ek wil nog soveel woorde sing Dit is n passievolle drang Ek wil alleen wees en ook bij jou wees Maar ek vind nooit die balans
En ek is altijd maar oppad Altijd maar oppad Ek reis onrustig en onseker Tussen die liefde en die leegte